| Modulekode | DNP 353 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | N.B.: DNP 353 moet voltooi word ná DNP 354. Beginsels van pasiëntsorgbestuur. Beplanning, organisering, leidinggewing en beheer in direkte pasiëntsorgareas. Bestuur in die lewering van pasiëntsorg. Koördinering van die multi- en transdissiplinêre programme van behandeling en rehabilitasie. Aspekte van professionele praktyk. Inleiding tot arbeidsreg. Inspeksies van verpleegkundige en pasiëntsorgeenhede. Die kliniese praktykomgewing as leer-onderrigsituasie en die beginsels van volwasseleer. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262 |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App